Eshet Chayil Bible Journaling
Adventsengele: God se Boodskappers | Volledige Bybeljoernaalbundel
Adventsengele: God se Boodskappers | Volledige Bybeljoernaalbundel
Couldn't load pickup availability
Ontdek hoe God engele stuur om te dien, te bemoedig en goeie nuus te bring. Gebruik die oordenkings saam met die waterverfkuns en joernaalbladsye om hierdie Advent stil te word, te bid en kreatief met die Woord besig te wees.
Wat is ingesluit?
- 12 Beloftekaartjies met engele
- 12 A4-waterverfillustrasies van engele
- 12 Oordenkings
- 12 Botaniese A4-waterverfagtergronde
- 12 Engelelemente
- 12 Gebedsjoernaalbladsye
- 24 Geïllustreerde bladmerkers (tabs)
- 12 Notakaartjies vir jou Bybeljoernaal
- 12 Bybel-invoukaarte (tip-ins)
- 12 Dankbaarheidsjoernaalbladsye
- 12 Stelle botaniese elemente
- 12 Woordkunsontwerpe met ’n engeletema
Jy kan die volledige bundel direk koop. Jy hoef nie aan die gratis geskenkprogram op Skool deel te neem of Vlak 5 te bereik nie.
Slegs ’n digitale produk
Druk en knip dit self by die huis uit. Geen fisiese items, Bybel of kunsbenodigdhede is ingesluit nie. Gedrukte kleure kan verskil van dié wat op jou skerm vertoon word.
LET WEL: Hierdie is ’n digitale produk en geen fisiese produkte sal versend word nie. Met aankoop ontvang jy ’n lêer wat ’n aflaaiskakel bevat.
DEUR HIERDIE DRUKBARE PRODUK TE KOOP EN AF TE LAAI, STEM JY IN TOT DIE GEBRUIKSVOORWAARDES HIERONDER.
GEBRUIKSVOORWAARDES:
Hierdie produk is SLEGS VIR PERSOONLIKE GEBRUIK. Hierdie lisensie vir PERSOONLIKE GEBRUIK geld slegs vir een persoon en mag nie gedeel word nie.
Die produk is bedoel om uitgedruk te word. Jy mag dit nie na enige ander lêerformaat as PDF omskakel, dit digitaal uitmekaar haal om ’n nuwe digitale ontwerp te skep, of dit in digitale formaat gebruik nie.
Jy mag nie hierdie drukbare PDF, of enige gedeelte daarvan, op enige lêerdeelplatform of sosiale media deel, of die lêer as ’n gratis geskenk weggee nie.
Jy mag hierdie produk NIE vir enige kommersiële doeleindes gebruik nie, insltuitend maar nie beperk tot die aanbied van 'n klas of bybelstudiegroep, self al is die klas of groep gratis. Doen gerus navraag oor gedrukte klaspakette wat beskikbaar is.
TERUGSENDINGS, OMRUILINGS EN TERUGBETALINGS:
Weens die aard van die produkte bied ons geen terugsendings, terugbetalings of omruilings aan nie. Lees asseblief die beskrywing sorgvuldig voordat jy koop. Kontak my gerus indien jy sukkel om die lêers af te laai. Ek help jou graag.
Share
