{"product_id":"genesis-bybelstudiegids-en-joernaaldrukstukke-afrikaans-1","title":"Genesis Bybelstudiegids en Joernaaldrukstukke | Afrikaans","description":"\u003cp\u003eMaak tyd om te lees, na te dink en kreatief met die Woord besig te wees terwyl jy Genesis verken. Hierdie drukbare Bybelboekgids kombineer ’n duidelike oorsig met ruimte vir jou eie aantekeninge en bypassende waterverfkuns vir jou Bybel of joernaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWerk rustig op jou eie tyd, skryf neer wat jou raak en gebruik die kreatiewe elemente om jou Genesis-bladsye persoonlik te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eWat is ingesluit?\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eEen A4-PDF van 9 bladsye met:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e’n Genesis-studiegids en boekoorsig met ruimte vir aantekeninge.\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Bypassende kunsblad met ’n inplakblad, kort opsomming, oortjie en Genesis-opskrif.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eHierdie stel vorm deel van \u003cstrong\u003eDie Skarlaken Koord\u003c\/strong\u003e, ’n versameling deur Eshet Chayil Bible Journaling vir persoonlike Bybelstudie en kreatiewe stiltetyd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSlegs ’n digitale produk\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eDruk en knip dit self by die huis uit. Geen fisiese items, Bybel of kunsbenodigdhede word verskaf nie. Gedrukte kleure kan verskil van dié op jou skerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eTaal\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eHierdie is die Afrikaanse weergawe. Die Engelse weergawe word apart verkoop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eSlegs ’n digitale produk\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eDruk en knip dit self by die huis uit. Geen fisiese items, Bybel of kunsbenodigdhede is ingesluit nie. Gedrukte kleure kan verskil van dié wat op jou skerm vertoon word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eLET WEL:\u003c\/strong\u003e Hierdie is ’n digitale produk en geen fisiese produkte sal versend word nie. Met aankoop ontvang jy ’n lêer wat ’n aflaaiskakel bevat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eDEUR HIERDIE DRUKBARE PRODUK TE KOOP EN AF TE LAAI, STEM JY IN TOT DIE GEBRUIKSVOORWAARDES HIERONDER.\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eGEBRUIKSVOORWAARDES:\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk is SLEGS VIR PERSOONLIKE GEBRUIK. Hierdie lisensie vir PERSOONLIKE GEBRUIK geld slegs vir een persoon en mag nie gedeel word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie produk is bedoel om uitgedruk te word. Jy mag dit nie na enige ander lêerformaat as PDF omskakel, dit digitaal uitmekaar haal om ’n nuwe digitale ontwerp te skep, of dit in digitale formaat gebruik nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy mag nie hierdie drukbare PDF, of enige gedeelte daarvan, op enige lêerdeelplatform of sosiale media deel, of die lêer as ’n gratis geskenk weggee nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy mag hierdie produk NIE vir enige kommersiële doeleindes gebruik nie, insltuitend maar nie beperk tot die aanbied van 'n klas of bybelstudiegroep, self al is die klas of groep gratis. Doen gerus navraag oor gedrukte klaspakette wat beskikbaar is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eTERUGSENDINGS, OMRUILINGS EN TERUGBETALINGS:\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eWeens die aard van die produkte bied ons geen terugsendings, terugbetalings of omruilings aan nie. Lees asseblief die beskrywing sorgvuldig voordat jy koop. Kontak my gerus indien jy sukkel om die lêers af te laai. Ek help jou graag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Eshet Chayil Bible Journaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51250781454561,"sku":null,"price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0718\/4462\/6657\/files\/1GENESISafrikaanscoverpageAFRCAL_2d1a6699-d7c8-432a-950d-f831cd0df80c.jpg?v=1793458494","url":"https:\/\/eshetchayil-biblejournaling.com\/products\/genesis-bybelstudiegids-en-joernaaldrukstukke-afrikaans-1","provider":"Eshet Chayil Bible Journaling","version":"1.0","type":"link"}