{"product_id":"afrikaanse-verskartering-skulpe-a4-verskaart-pdf-kreatiewe-bybelstudie","title":"Afrikaanse Verskartering – Skulpe | A4 Verskaart PDF | Kreatiewe Bybelstudie","description":"\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eMaak jou persoonlike Bybelstudie meer doelgerig met hierdie \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eAfrikaanse Verskartering Verskaart\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e in ’n pragtige see en skulpe-ontwerp.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eA4 verskarteringsvorm\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e is ontwerp om jou te help om stadiger deur ’n Bybelvers of Skrifgedeelte te werk, belangrike besonderhede raak te sien en die waarheid van God se Woord op jou eie lewe toe te pas.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDie verskaart lei jou deur ses eenvoudige gedeeltes:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eSkryf die Vers\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – skryf die vers of Skrifgedeelte neer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eLet Op\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – let op woorde, frases, herhalings en besonderhede wat uitstaan.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eVerstaan Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – dink dieper oor wat die Skrifgedeelte beteken.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eOndersoek Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – ondersoek sleutelwoorde, konteks en ander relevante Skrifgedeeltes.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eVerbind Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – verbind die waarheid van hierdie gedeelte met ander dele van die Bybel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eToepassing en Gebed\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e – dink oor hoe jy die Woord prakties kan uitleef en reageer daarop in gebed.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDit maak die verskaart ideaal vir \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eAfrikaanse kreatiewe Bybelstudie, verskartering, persoonlike stiltetyd, Bible journaling en Skrifstudie\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eWAT ONTVANG JY?\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy ontvang:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003e1 x A4 Afrikaanse Verskartering Verskaart in PDF-formaat\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk bevat die \u003cstrong\u003eSkulpe\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e-ontwerp\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDruk dit by die huis of by ’n drukwinkel uit en gebruik dit soveel keer as wat jy nodig het vir jou \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eeie persoonlike Bybelstudie\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eDIGITALE PRODUK\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie is ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003edigitale produk\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e en geen fisiese produk sal versend word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eNa aankoop ontvang jy ’n lêer wat die aflaaiskakel na jou digitale produk bevat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eBELANGRIK – GEBRUIKSVOORWAARDES\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDeur hierdie printable te koop en af te laai, stem jy in tot die gebruiksvoorwaardes hieronder.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk is slegs vir \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003ePERSOONLIKE GEBRUIK\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e. Die persoonlike gebruikslisensie is vir een persoon alleen en mag nie gedeel word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy mag hierdie produk nie gebruik om ’n klas, werkswinkel, groepbyeenkoms of betaalde Bybelstudie aan te bied sonder dat jy ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eklaspakket\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e aangekoop het nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDie produk is ontwerp om as ’n printable gebruik te word. Jy mag dit nie na ’n ander lêerformaat as PDF omskep, die digitale elemente uitmekaar haal om nuwe digitale ontwerpe te skep, of enige gedeelte daarvan in ander digitale produkte gebruik nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy mag nie hierdie PDF, of enige gedeelte daarvan, op ’n lêerdeelplatform, WhatsApp-groep, Facebook-groep, sosiale media of enige ander digitale platform deel of dit as ’n gratis produk weggee nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk mag nie vir enige kommersiële doel gebruik word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eGebruik van ons produkte word gemonitor. Indien ons rekords toon dat die printable vir kommersiële doeleindes gebruik word, kan jou persoonlike gebruikslisensie herroep word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eTERUGSENDINGS, OMRUILINGS EN TERUGBETALINGS\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eWeens die digitale aard van hierdie produk bied ons nie terugsendings, omruilings of terugbetalings aan nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eLees asseblief die volledige produkbeskrywing voordat jy aankoop.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIndien jy enige probleme ondervind om jou lêers af te laai, kontak ons gerus. Ons help graag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Eshet Chayil Bible Journaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49064507900129,"sku":null,"price":15.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0718\/4462\/6657\/files\/0_guidesverskarteringsee.jpg?v=1788938366","url":"https:\/\/eshetchayil-biblejournaling.com\/products\/afrikaanse-verskartering-skulpe-a4-verskaart-pdf-kreatiewe-bybelstudie","provider":"Eshet Chayil Bible Journaling","version":"1.0","type":"link"}