{"product_id":"afrikaanse-verskartering-bundel-10-a4-verskaarte-pdf-kreatiewe-bybelstudie","title":"Afrikaanse Verskartering Bundel | 10 A4 Verskaarte PDF | Kreatiewe Bybelstudie","description":"\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eBou ’n verskarteringsversameling wat jy oor en oor kan gebruik met hierdie \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eAfrikaanse Verskartering Bundel van 10 A4 verskaarte\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDie bundel bevat \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003e10 verskillende geïllustreerde verskarteringsvorms\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e, sodat jy ’n verskaart kan kies wat by jou Bybelstudie, joernaal of kreatiewe styl pas.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eElke verskaart gebruik dieselfde eenvoudige verskarteringsproses om jou te help om nie net ’n Bybelvers te lees nie, maar om stadiger daarmee te werk, dit te ondersoek, die betekenis beter te verstaan en die waarheid daarvan prakties toe te pas.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eElke vorm bevat ruimte vir:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eSkryf die Vers\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eLet Op\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eVerstaan Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eOndersoek Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eVerbind Dit\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eToepassing en Gebed\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie gestruktureerde benadering maak die verskaarte geskik vir iemand wat \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003evir die eerste keer verskartering probeer\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e, maar bied ook genoeg ruimte vir diegene wat reeds gereeld die Bybel op hierdie manier bestudeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eGebruik jou verskaarte vir \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003epersoonlike stiltetyd, Afrikaanse kreatiewe Bybelstudie, Scripture study, Bible journaling, Bybelnotas of saam met jou huidige Bybelstudie\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eWAT ONTVANG JY?\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy ontvang:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003e10 x verskillende A4 Afrikaanse Verskartering Verskaarte\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eFormaat: PDF\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDit is ’n digitale printable bundel wat jy kan aflaai, uitdruk en herhaaldelik vir jou \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eeie persoonlike gebruik\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e kan gebruik.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eDIGITALE PRODUK\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie is ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003edigitale produk\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e en geen fisiese produk sal versend word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eNa aankoop ontvang jy ’n lêer wat die aflaaiskakel na jou digitale produk bevat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eBELANGRIK – GEBRUIKSVOORWAARDES\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDeur hierdie printable bundel te koop en af te laai, stem jy in tot die gebruiksvoorwaardes hieronder.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk is slegs vir \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003ePERSOONLIKE GEBRUIK\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e. Die persoonlike gebruikslisensie is vir een persoon alleen en mag nie gedeel word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy mag hierdie produk nie gebruik om ’n klas, werkswinkel, groepbyeenkoms of betaalde Bybelstudie aan te bied sonder dat jy ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003eklaspakket\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e aangekoop het nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eDie produk is ontwerp om as ’n printable gebruik te word. Jy mag dit nie na ’n ander lêerformaat as PDF omskep, die digitale elemente uitmekaar haal om nuwe digitale ontwerpe te skep, of enige gedeelte daarvan in ander digitale produkte gebruik nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eJy mag nie hierdie PDF’s, of enige gedeelte daarvan, op ’n lêerdeelplatform, WhatsApp-groep, Facebook-groep, sosiale media of enige ander digitale platform deel of dit as ’n gratis produk weggee nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk mag nie vir enige kommersiële doel gebruik word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eGebruik van ons produkte word gemonitor. Indien ons rekords toon dat die printables vir kommersiële doeleindes gebruik word, kan jou persoonlike gebruikslisensie herroep word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003e\u003cspan\u003eTERUGSENDINGS, OMRUILINGS EN TERUGBETALINGS\u003c\/span\u003e\u003c\/h3\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eWeens die digitale aard van hierdie produk bied ons nie terugsendings, omruilings of terugbetalings aan nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"isSelectedEnd\"\u003e\u003cspan\u003eLees asseblief die volledige produkbeskrywing voordat jy aankoop.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIndien jy enige probleme ondervind om jou lêers af te laai, kontak ons gerus. Ons help graag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Eshet Chayil Bible Journaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49064806121697,"sku":null,"price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0718\/4462\/6657\/files\/0_guidesverkarteringveldblomme_4cfff08b-b806-4f9d-89b2-e4a5e194e976.jpg?v=1788940528","url":"https:\/\/eshetchayil-biblejournaling.com\/products\/afrikaanse-verskartering-bundel-10-a4-verskaarte-pdf-kreatiewe-bybelstudie","provider":"Eshet Chayil Bible Journaling","version":"1.0","type":"link"}