{"product_id":"adventsengele-god-se-boodskappers-volledige-bybeljoernaalbundel","title":"Adventsengele: God se Boodskappers | Volledige Bybeljoernaalbundel","description":"\u003cp\u003eOntdek hoe God engele stuur om te dien, te bemoedig en goeie nuus te bring. Gebruik die oordenkings saam met die waterverfkuns en joernaalbladsye om hierdie Advent stil te word, te bid en kreatief met die Woord besig te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eWat is ingesluit?\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003col start=\"1\"\u003e\n\u003cli\u003e12 Beloftekaartjies met engele\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 A4-waterverfillustrasies van engele\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Oordenkings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Botaniese A4-waterverfagtergronde\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Engelelemente\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Gebedsjoernaalbladsye\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 Geïllustreerde bladmerkers (tabs)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Notakaartjies vir jou Bybeljoernaal\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Bybel-invoukaarte (tip-ins)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Dankbaarheidsjoernaalbladsye\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Stelle botaniese elemente\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e12 Woordkunsontwerpe met ’n engeletema\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ol\u003e\n\u003cp\u003eJy kan die volledige bundel direk koop. Jy hoef nie aan die gratis geskenkprogram op Skool deel te neem of Vlak 5 te bereik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eSlegs ’n digitale produk\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eDruk en knip dit self by die huis uit. Geen fisiese items, Bybel of kunsbenodigdhede is ingesluit nie. Gedrukte kleure kan verskil van dié wat op jou skerm vertoon word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eLET WEL:\u003c\/strong\u003e Hierdie is ’n digitale produk en geen fisiese produkte sal versend word nie. Met aankoop ontvang jy ’n lêer wat ’n aflaaiskakel bevat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eDEUR HIERDIE DRUKBARE PRODUK TE KOOP EN AF TE LAAI, STEM JY IN TOT DIE GEBRUIKSVOORWAARDES HIERONDER.\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eGEBRUIKSVOORWAARDES:\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie produk is SLEGS VIR PERSOONLIKE GEBRUIK. Hierdie lisensie vir PERSOONLIKE GEBRUIK geld slegs vir een persoon en mag nie gedeel word nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie produk is bedoel om uitgedruk te word. Jy mag dit nie na enige ander lêerformaat as PDF omskakel, dit digitaal uitmekaar haal om ’n nuwe digitale ontwerp te skep, of dit in digitale formaat gebruik nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy mag nie hierdie drukbare PDF, of enige gedeelte daarvan, op enige lêerdeelplatform of sosiale media deel, of die lêer as ’n gratis geskenk weggee nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy mag hierdie produk NIE vir enige kommersiële doeleindes gebruik nie, insltuitend maar nie beperk tot die aanbied van 'n klas of bybelstudiegroep, self al is die klas of groep gratis. Doen gerus navraag oor gedrukte klaspakette wat beskikbaar is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eTERUGSENDINGS, OMRUILINGS EN TERUGBETALINGS:\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eWeens die aard van die produkte bied ons geen terugsendings, terugbetalings of omruilings aan nie. Lees asseblief die beskrywing sorgvuldig voordat jy koop. Kontak my gerus indien jy sukkel om die lêers af te laai. Ek help jou graag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Eshet Chayil Bible Journaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51744685850849,"sku":null,"price":600.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0718\/4462\/6657\/files\/HEADER_SKOOL_1_AFR.jpg?v=1795117146","url":"https:\/\/eshetchayil-biblejournaling.com\/products\/adventsengele-god-se-boodskappers-volledige-bybeljoernaalbundel","provider":"Eshet Chayil Bible Journaling","version":"1.0","type":"link"}